GROOTDRAAIDAM SE SLUISE DALK EERSDAAGS OOP
- MBF
- Jan 6
- 1 min read
Swaar reen in die Grootdraaidam se opvangsgebied sal waarskynlik DWS verplig om sluise oop te maak en dit sal die vlak van die Vaalrivier aansienlik laat styg. Boere langs die rivier moet voorsorg neem om skade aan pompe en toerusting te verhoed.

Commentaires