top of page

Kraanwater is steeds onveilig

Writer's picture: MBFMBF

Uitslae is vandag ontvang wat bevestig dat die water in Frankfort steeds nie geskik is vir menslike gebruik nie. Die toetse het steeds gewys dat daar hoë vlakke E.coli asook fekale koliform in die water is. Op Vrydag 18 Maart is watermonsters vir opvolgtoetse geneem by dieselfde twee waterpunte as op 9 Maart.

Verdere toetse word nou gedoen. Ons sal u laat weet as die situasie verander.

Dankie aan AfriForum wat ons bygestaan het met die toetse.



2 views0 comments

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page