top of page
  • Writer's pictureMBF

PHAKAMANI SE DIENS IS OPGESKORT

Phakamani Debt Collection Services, die maatskappy wat namens Mafube munisipaliteit e-posse en SMS boodskappe aan ons lede gestuur het i.s. uitstaande munispale rekeninge, het ons skriftelik in kennis gestel dat hulle diens aan die Mafube opgeskort is. Dit volg nadat ons met hulle in kontak was om die wettigheid van hul aanstelling te bevraagteken.


1 view0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page