Vaaldam Reservoir Jaareindvergadering
Vaaldam Reservoir Opvangsgebied Forum se jaareindvergadering te Deneysville op Donderdag 24 November. Dr. Johan Tempelhoff van Noordwes Universiteit en kundige op die gebied van waterhulpbronnebestuur was die gasspreker. MBF het as gasheer vir die funksie opgetree.


Comments