top of page
  • Writer's pictureMBF

VRAAG 1:

[REEKS ONBEANTWOORDE VRAE UIT OPBENBARE VERGADERING VAN MPM]


Mnr. Ralebenya, dit was reeds op 4 Oktober tydens die Villiers-vergadering onder u aandag gebring dat die nommerplate en lisensieskyfies van beide die nuut aangekoopte kompakteerdervullisvragmotors om een of ander rede verwyder is. Dit kom dus voor asaf die munisipaliteit hierdie uiters belangrike bates onwettig gebruik. Is daar 'n rede hiervoor? Is enige dissiplinêre stappe teen die verantwoordelike persoon/s gedoen? Is hierdie bates van die munisipaliteit gedek deur versekering?



0 views0 comments
bottom of page