top of page
  • Writer's pictureMBF

VRAAG 9

Updated: Nov 7, 2022

[REEKS ONBEANTWOORDE VRAE UIT OPBENBARE VERGADERING VAN MPM]


[Aan Mnr Mkaza] 'n Ooreenkoms tussen MBF en die intervensiespan onderteken met die oogmerke om die volgende te verseker: a.) Korrupsievrye dienslewering d.w.s. deursigtige boekhouding van kontant b.) Finansieel volhoubare en funksionele munisipaliteit en c.) Bekostigbare en doeltreffende dienslewering deur plaaslike munisipaliteit. Dit is eenparig deur die Raad aanvaar en deur die provinsiale EXCO goedgekeur.

Waarom verontagsaam die intervensiespan hierdie ooreenkoms? Waarom is geen kennisgewing aan MBF daarvan gegee nie? Waarom beweeg die intervensiespan nie vorentoe, met deursigtigheid en gemeenskapsbetrokkenheid, met die aksies waaroor ooreengekom is nie?


1 view0 comments
bottom of page