top of page

Die Span

Jannie-Schabort.jpg

Voorsitter

Jannie Schabort

Jannie is 'n 5de geslag boer en sakeman. Nadat hy as geoloog regoor Afrika gewerk het, bring Jannie nou daardie kennis en ervaring na sy tuisstreek. Jannie het 'n BSc (Hons)-graad aan die Vrystaatse Universiteit verwerf.

Mmalerato2.jpg

Onder-Voorsitter

Mmalerato Motsoeneng

Mmalerato is 'n bekende en baie gerespekteerde plaaslike sakevrou. Mmalerato betrek haarself ook by vrouesake en dien tans as die nasionale sekretaris van die Ikageng-vroueklub.

Marilze-Boshoff4.jpg

Sekretaris

Marlize Boshoff

Marlize is die eienaar van 'n uiters suksesvolle besigheid in 'n bedryf wat gewoonlik deur mans oorheers word. Marlize het 'n graad in Korporatiewe Kommunikasie en Toerismebestuur aan die Potchefstroomse Universiteit verwerf.

Jacque-J-v-Vuuren.jpg

Skakelbeampte

Jacques Jansen van Vuuren

Marlize is die eienaar van 'n uiters suksesvolle besigheid in 'n bedryf wat gewoonlik deur mans oorheers word. Marlize het 'n graad in Korporatiewe Kommunikasie en Toerismebestuur aan die Potchefstroomse Universiteit verwerf.

Adri Foto_edited_edited_edited_edited.jp

Kantoor Bestuurder

Adri Theron  

Marina is die eerste kontakpunt vir nuwe lede, en hou gevestigde lede betrokke. Marina organiseer geleenthede en bestuur ons MBF-kantoor.

Word deel van ons

Stuur jou CV na:

079 145 4295

bottom of page