top of page
  • Writer's pictureMBF

20 Jan '22: Vloedstatus


Datum: 20 Januarie 2022 Waarneming en ontledings Tyd: 09H30

BO-VAALRIVIER Vloei by Bloukop was 90,6 m3/s en neem af Grootdraaidam was op 102,4 % Vloei by Gladdedrif was 148.2 m3/s Vloei by Elandslagte was 7,2 m3/s Vloei by Frankfort was 463,3 m3/s en neem af

VAALDAM Kapasiteit was op 111.1 % en het met 0.6 % toegeneem vanaf die vorige dag Geskatte gemiddelde invloei was 642 m3/s Tans5 sluise oop Uitvloei was 745 m3/s

MIDDEL-VAALRIVIER Vloei by Orkney was 1 532,8 m3/s en het 'n hoogtepunt bereik Vloei langs die Valsrivier by Bothaville was 58,3 m3/s en styg weer Vloei by Klipplaatdrift was 1 361,4 m3/s en styg weer Vloei langs die Vetrivier by Nooitgedacht was 225,1 m3/s en stygend

BLOEMHOF DAM Kapasiteit was op 111 % en het met 1,1 % afgeneem vanaf die vorige dag Geskatte gemiddelde invloei was 1841 m3/s Uitvloei was 2 023 m3/s

BENEDE-VAALRIVER Vloei by Schmidsdrift was 1 194,4 m3/s en stygende Vloei by Tweeriviere was 205,5 m3/s en het afgeneem na 'n hoogtepunt van 228,4 m3/s Vloei by Zoutpansdrift was 164 m3/s en plat af

BO-ORANJE RIVIER Vloei by Oranjedraai was 1 097 m3/s en neem af Vloei by Aliwal-Noord was 1 731,2 m3/s en styg steeds Uitvloei vanaf Welbedachtdam was 827,8 m3/s en neem af

KATSE DAM Kapasiteit was op 100,5 % en loop oor

MOHALE DAM Kapasiteit was op 66.14 %

GARIEP DAM Kapasiteit was op 113.9 % en loop oor (verhoog met 1.6 % vanaf die vorige dag) Geskatte gemiddelde invloei was 2 866 m3/s Uitvloei was 1 759 m3/s (Gemiddeld vir die vorige dag)

VANDERKLOOF DAM Kapasiteit was op 108.1 % en loop oor (verhoog met 0.9 % vanaf die vorige dag) Invloei was 1 876 m3/s Uitvloei was 1 239 m3/s (Gemiddeld vir die vorige vir die dag) Vloei by Marksdrift was 806,7 m3/s en styg

BENEDE- ORANJE RIVIER Vloei by Katlani was 2 586.8 m3/s en het sterk gestyg Vloei by Prieska was 2 351,3 m3/s en stygend Vloei by Upington was 2 120 m3/s en styg Vloei by Neusberg was 1 987 m3/s en het begin styg Vloei by Blouputs was 1 490,1 m3/s Vloei by Sendelingsdrif was 1 370 m3/s en neem af

Vir verdere inligting, gaan na: http://www.dws.gov.za/Hydrology/

Jacques Jansen van Vuuren (Voorsitter – Vaaldam Reservoir Forum) 083 456 3252 jacques@mafubebf.org

0 views0 comments

Comments


bottom of page