top of page
  • Writer's pictureMBF

30 Jan '22: Reenvoorspelling

REËNVOORSPELLING IN DIE VOLGENDE 24 UUR

VAAL-ORANJE RIVIER STELSEL (VORS) VLOEDSTATUS VERSLAG: GEDEELTE 2 VAN 2

Datum: 30 Januarie 2022 Waarneming en ontledingstyd: 09H30

REËNVOORSPELLING IN DIE VOLGENDE 24 UUR Inligting soos ontvang vanaf die Sduid Afrikaanse Weerdiens (SAWD) Reënwaarskynlikheid 60 % in die Benede-Oranjerivier-opvanggebied Reënwaarskynlikheid 30 - 60 % in die Bo-Oranjerivier-opvanggebied Reënwaarskynlikheid 30 % in die Middel-Vaal- en Benede-Vaalrivier-opvanggebied Reënwaarskynlikheid 0 - 30 % in die Bo-Vaalrivier-opvanggebied





0 views0 comments

Recent Posts

See All

Buite en bokant die ingang van die munisipale geboue van Mafube Plaaslike Munisipale is die woorde “Batho Pele” versier, dit is ook op plakkate binne meeste regeringskantore. Maar wat beteken dit? Een

bottom of page