top of page
  • Writer's pictureMBF

6 Jan '22: Vloedstatus



6 Januarie 2022 Waarneming en ontledingstyd: 09H30

BO-VAALRIVIER Vloei by Bloukop was 375,3 m³/s en stygend Grootdraaidam was op 103.06 % Vloei by ElandslaAgte was 18,9 m³/s en stygend Vloei by Gladdedrif was 542,34 m³/s Vloei by Frankfort was 65,1 m³/s

VAAL DAM Kapasiteit was op 108.6 % en het met 0.8 % afgeneem vanaf die vorige dag Invloei was 555 m³/s Uitvloei was 698 m³/s

MIDDEL-VAALRIVIER Vloei by Orkney was 914,6 m³/s en styg hoofsaaklik as gevolg van inkomende uitvloei vanaf Vaaldam Vloei by Klipplaatdrift was 740,6 m³/s en stygende Vloei by Vaalkoppies was 25,4 m³/s en neem af

BLOEMHOF DAM Kapasiteit was op 106.6 % en het met 2.2 % vanaf die vorige dag afgeneem Invloei was 815 m³/s Uitvloei was 1134 m³/s

BENEDE-VAALRIVER Vloei by Schmidsdrift was 871 m³/s en styg as gevolg van verhoogde uitvloei vanaf Bloemhofdam Vloei by Tweeriviere was 13,9 m³/s Vloei by Klipdrift was 18,5 m³/s Vloei by Zoutpansdrift was 15,2 m³/s en neem af

BO-ORANJE RIVIER Vloei by Oranjedraai was 219,9 m³/s en neem af Uitvloei vanaf Welbedachtdam was 105,5 m³/s

GARIEP DAM Kapasiteit was op 107.3 % en loop oor (afgeneem met 0.7 % vanaf die vorige dag) Die invloei was 493 m³/s Uitvloei was 1116 m³/s (Gemiddeld vir die vorige dag)

VANDERKLOOF DAM Kapasiteit was op 108 % en loop oor (afgeneem met 0,5 % vanaf die vorige dag) Invloei was 1152 m³/s Uitvloei was 1205 m³/s (Gemiddeld vir die vorige vir die dag) Vloei by Marksdrift was 1258,8 m³/s en het afgeneem

BENEDE-ORANJE RIVIER Vloei by Katlani was 2449,6 m³/s en plat af Vloei by Prieska was 2402,2 m³/s en neem af Vloei by Upington was 2463.1 m³/s en het gedaal Vloei by Neusberg was 2400.8 m³/s en het gedaal Vloei by Blouputs was 1905 m³/s en het gedaal Vloei by Sendelingsdrif was 1729 m³/s en stygend

REËN VOORSPELLING IN DIE VOLGENDE 24 UUR (VAN SUID-AFRIKAANSE WEERDIENS) Reënwaarskynlikheid 60 % in die Bo-Vaal- en Middel-Vaalrivier-opvanggebied Reënwaarskynlikheid 30 % in die Benede Vaal-, Benede-Oranje- en Bo-Oranjerivier-opvanggebied

Vir meer inligting, sien: http://www.dws.gov.za/Hydrology/ Jacques Jansen van Vuuren (Voorsitter – Vaaldam Reservoir Forum)

Besoek gerus die MBF kantoor te Kerkstraat 18A in Frankfort. U kan ook 'n e-pos stuur na info@mafubebf.org of ‘n WhatsApps na 079 145 4295.

0 views0 comments

Comments


bottom of page