top of page
  • Writer's pictureMBF

BESIGHEIDSVERGADERING BY GHOLFKLUB

Vanaand was 'n vergadering gehou rakende die nodigheid van werkbare planne. MBF bly ten volle verbind tot 'n beter, werkende Mafube vir almal. Dankie vir elke besigheid wat sy steun aan ons gegee het op die lang pad reeds geloop, asook vir die pad wat nog voorle.



Fotos: 1) Jannie Schabort, Voorsitter van MBF spreek vergaderinggangers toe en beantwoord vrae.

1 view0 comments

Comments


bottom of page