Borg 'n Boom
Borg-'n-boom is goed aan die gang. Borg 'n boom of 'n spesifieke blok/area bome wat vir jou of jou besigheid waardevol is.
Die momentum bou op. Kom ons hou dit so.
MBF bedank elke individu en organisasie wat reeds deelgeneem het.
#borgnboom #frankfort #mafube #MBF #mafubebusinessforum
Tel 079 145 4295 | info@mafubebf.org | 18A Kerstraat | Frankfort
