Boere en ander padgebruikers word gewaarsku dat die brug op die S-48 (Pocklington pad) tussen Villiers en Standerton gedeeltelik ineengestort het en dat swaar voertuie 'n alternatiewe roete moet gebruik. Bestuurders van ligte voertuie moet uiters versigtig wees. Boere van die omgewing sal dit intussen afsper - daar word gereel vir waarskuwingstekens.
top of page
bottom of page
Comments