"skaars 20km van ons huis af, ‘miljoene liters’ diesel wat oor die rein aarde uitvloei ná n roof op die pyplyn."
Vanaf Chris Chameleon se Facebook blad.
Buite en bokant die ingang van die munisipale geboue van Mafube Plaaslike Munisipale is die woorde “Batho Pele” versier, dit is ook op plakkate binne meeste regeringskantore. Maar wat beteken dit? Een