top of page
  • Writer's pictureMBF

"FIBRE IN FRANKFORT"

Updated: Jan 3

Geagte inwoners en besigheidseienaars, optiesevesel hoëspoed internet vir almal in Frankfort sal fantasties wees, maar vir volhoubaarheid moet prosesse korrek gevolg word! Tans probeer internetdiensverskaffers (ISP’s) en/of hul agente toegang tot privaat eiendomme kry onder die voorwendsel dat die wet hul die reg gee om kommunikasie infrastrukstuur in ‘n “bestaande serwituut area” binne privaat eiendom op te rig. Dit is onwaar.


Wees ook versigtig, toestemmingsbriewe verleen toestemming om u inligting met die munisipaliteit en die ISP se verkoopspan te deel.



Kontak MBF gerus indien meer inligting benodig word.


079 145 4295 / info@mafubebf.org


1 view0 comments
bottom of page