top of page
  • Writer's pictureMBF

Frankfort Solar Launch

Groot dinge is oppad vir Frankfort met baie voordele vir die hele Mafube. Vind uit hoe jy en/of jou besigheid deel kan wees, en voordeel kan trek uit die geleenthede en vooruitgang wat Frankfort Solar en Agritown sal bring. Heerlike kos en 'n musiekkunstenaar sal sorg vir 'n onvergeetlike aand. Boek jou plek vandag. 29 Mei 2021, SIESTA, 17h00 Beperkte kaartjies beskikbaar.

Tel 079 145 4295 | info@mafubebf.org | 18A Kerstraat | Frankfort




3 views0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page