top of page

Funksionerende omgewing

  • Writer: MBF
    MBF
  • Jun 24, 2021
  • 1 min read

Ten einde 'n volhoubaar funksionerende klimaat vir inwoners en besighede van Mafube te skep, nooi ons elkeen om deel te neem aan hierdie opname rakende die Mafube Plaaslike Munisipaliteit. Dit help ons om areas wat aandag nodig het te identifiseer.

Stuur asb u telkaart na info@mafubebf.org


ree

Comments


bottom of page