top of page

LAAT DIE PLATTELAND NIE NET OORLEEF NIE, MAAR FLOREER

Writer: MBFMBF

Hoe maak ons seker dat plattelandse gemeenskappe nie net oorleef nie, maar ook floreer?


Sluit aan by Landbouweekblad en Senwes se konferensie op 20 en 21 Februarie by Nampo-park, Bothaville en wees deel van die verandering.


“As ’n publikasie wat al vir meer as ’n eeu landelike Suid-Afrika dien, het Landbouweekblad nie net ’n verantwoordelikheid om landelike Suid-Afrika te help herleef nie, maar ken ons ook die mense wat reeds ’n verskil maak deur beter, ryker en meer inklusiewe landelike gemeenskappe op te bou.” – Chris Burgess, hoofredakteur van Landbouweekblad.

 Kaartjies is beskikbaar by Quicket https://qkt.io/Platteland teen R1 750 of koop jou kaartjie voor 1 Januarie 2024 teen R1 500.



Sluit in etes, verversings op albei dae, alle sessies, asook 12 maande se toegang tot Landbou.com ter waarde van R1 800.


Kontak events@landbou.com vir navrae.


 
 
 

Comments


bottom of page