top of page
  • Writer's pictureMBF

Mafube voor die SAMRK

Updated: 7 days ago

ONDERSOEK VERHOOR NA DIE STAAT VAN DIENSLEWERING BINNE PLAASLIKE REGERING NI DIE VRYSTAAT- DAG 3


Mafube Plaaslike Munisipaliteit (MPM) was voor die Suid-Afrikaanse Menseregte Kommisie (SAMRK) gedaag omdat klagtes oor onaanvaarbare waterkwaliteit, paaie vol slaggate, en riool wat in die strate en riviere loop. Advokaat Lepheane het MPM verteenwoordig in 'n sitting, einde Maart van 2024. Die hele navraagondersoek is uitgesaai en is beskikbaar op YouTube, maar vir gerief sal MBF die reeks hier in kort grepe beskikbaar stel.


Foto: Kommisaris H Boshoff, Adv. M. Lepheane, waarnemend munisipale bestuurder, Mafube Plaaslike Munisipaliteit.




3 views0 comments
bottom of page