top of page
  • Writer's pictureMBF

MARIENTAL MUNISIPALITEIT BESOEK MAFUBE

Namibië het volop sonskyn, en naby Mariental is die Hardap Dam. Dit is 'n goeie kombinasie vir die opwekking van hernubare energie, soortgelyk aan dit wat aan die oewer van die Wilgerivier, hier buite Frankfort gebeur.


MBF het vandag 'n paar afgevaardiges van die Mariental Munisipaliteit in Namibië ontvang. Verteenwoordigers van NetElek het prakties aan hul demonstreer hoe dit lyk en meer vertel oor die werking en instandhouding daarvan.

V.l.n.r.: Jason Moodley, NetElek; Pieter van Staden, NetElek; Francois Bosch, NetElek; Hans Pretorius, MBF; Cherien Kock, Burgemeester van Mariental Munisipaliteit; Andy Boois, Raadslid Mariental Munisipaliteit; Abraham Kukuri, Uitvoerende lid van Mariental Munisipaliteit; Paul Nghliwilepo, CEO Mariental Munisipaliteit.

1 view0 comments

Comments


bottom of page