top of page
  • Writer's pictureMBF

MBF open kantoor in Frankfort

Updated: Feb 13, 2022

Dit is met ‘n groot mate van trots en opwinding dat Mafube Besigheidsforum (MBF) hiermee aankondig dat ons kantoor in Frankfort vanaf 1 September 2020 oop sal wees om inwoners, besigheidseienaars, boere en belastingbetalers by te staan met verskeie dienste waaronder die volgende:

• Munisipale rekeninge en dispute; • Inligting rondom wetgewing en prosesse m.b.t. plaaslike regering; • Skakeling met diensverskaffers • administratiewe en sekretariële dienste • konferensiefasiliteite.

Ons kantoor is geleë te Kerkstraat 18A Frankfort en ons werksure sal wees vanaf 09h00 tot 13h00 op Maandae, Woensdae en Vrydae. Kontak ons gerus per WhatsApp by 0791454295 of deur ‘n e-pos te stuur na info@mafubebf.org



0 views0 comments

Comments


bottom of page