top of page
  • Writer's pictureMBF

'n KLIP IN DIE PAD

Die dringende aansoek wat Rural en MBF gebring het teen Eskom om ons toe te laat om die sonplaas in te span om die las van beurtkrag in Frankfort te verlig, het ongelukkig nie geslaag nie. Die hoofrede hiervoor is dat Mafube Plaaslike Munisipaliteit versuim het om die nodige verklaring by die Hooggeregshof in te dien. Dus sal daar waarskynlik vanaf more 21 April na 17h00 teruggekeer word na die Eskom skedule vir beurtkrag.



**Dit is vir ons ‘n bittere teleurstelling maar MBF wil u graag die versekering gee dat ons nie sal afwyk van ons plan om die hele Mafube streek so gou as moontlik onafhanklik van Eskom-krag te maak nie.

1 view0 comments

Comments


bottom of page