top of page
  • Writer's pictureMBF

OP DIE REGTE PAD

Mafube Besigheidsforum en die kundige span van AfriForum het op 4 Augustus 2022 vergader. Na hierdie goeie strategiese sessie is die gevolgtrekking weereens gemaak dat MBF op die regte pad is, ten einde die regte punte aan te spreek vir die herstel van Mafube. MBF is dankbaar, opgewonde en optimisties oor die pad gestap tot nou.

Agter: Hans Pretorius, Portfolio: Infrastruktuur, MBF; Jannie Schabort, Voorsitter, MBF; Lambert de Klerk, Hoof van Omgewingsake, AfriForum; Chris Morgan, Distrikskoordineerder Hooglandstreek, AfriForum.


Voor: Marlize Boshoff, Sekretaresse, MBF; Jacques J van Vuuren, Skakelbeampte, MBF; Morne Mostert, Hoof van Plaaslike Regering, AfriForum. #mbf #mafubebusinessforum #mafubebesigheidsforum #mafube #AfriForum AfriForum

1 view0 comments

Comments


bottom of page