top of page
  • Writer's pictureMBF

Pragtige Augrabiese Watervalle

Die lieflike reën van die afgelope tyd in SA skep pragtige natuurtonele. - Augrabiese Watervalle, in die Gharieprivier naby Augrabies in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. #Reën #Reënval #Reënval2021 #MafubeBusinessForum #MBF

Besoek gerus die MBF kantoor te Kerkstraat 18A in Frankfort wanneer ons weer op 3 Januarie oopmaak. U kan ook 'n e-pos stuur na info@mafubebf.org of ‘n WhatsApps na 079 145 4295.


Foto: traveltriangle.com

0 views0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page