Barry Rudolph was vir vele jare aktief in Mafube. Met Barry se aftrede neem Mak Sithole sy plek in. MBF nooi elke ontwikkellende besigheid en ander SMEs uit om SEDA se dienste te gebruik vir die groei en uutbreding.
Foto: Jacques Janse van Vuuren, MBF; Mak Sithole, SEDA en Barry Rudolph, SEDA.
Comments