top of page
  • Writer's pictureMBF

Tweeling kom bymekaar

In aanloop tot die vergadering wat gisteraand gehou was, het die inwoners van Tweeling Maandag 'n petisie by die munisipaliteit ingehandig teen die installering van voorafbetaalde watermeters. Daar word teen Dinsdag volgende week, terugvoer vanaf die munisipaliteit verwag wanneer die inwoners weer by die munisipale kantore bymekaar sal kom. Intussen is inwoners verseker dat niemand daarop sal aandring om op hulle erwe te gaan om meters te installeer nie. Ander vrae sal hopelik Dinsdag beantwoord kan word.

#Tweeling #Watermeters #MFB #MafubeBusinessForum #Mafube Mafube Business Forum Tel 079 145 4295 | info@mafubebf.org | 18A Kerstraat | Frankfort



0 views0 comments

Recent Posts

See All

Buite en bokant die ingang van die munisipale geboue van Mafube Plaaslike Munisipale is die woorde “Batho Pele” versier, dit is ook op plakkate binne meeste regeringskantore. Maar wat beteken dit? Een

bottom of page