top of page
  • Writer's pictureMBF

Tweeling staan saam

Die gemeenskap van Tweeling het gisteraand bymekaar gekom om sinvol met Mafube Munisipaliteit te probeer praat oor die voorafbetaalde watermeter situasie in Mafube, maar spesifiek ook in Tweeling. Alle demografieë het saamgestaan en hul ontevredenheid duidelik laat blyk. Die gemeenskap is nie ingelig of in ag geneem rakende die besluite oor die watermeters nie. Hulle is nie geneë daarmee om net te moet inval by besluite wat namens hulle geneem is nie. Nadat bevredigende antwoorde nie gegee kon word nie, het die mense uitgeloop. Die byeenkoms het vreedsaam afgeloop.

Tel 079 145 4295 | info@mafubebf.org | 18A Kerstraat | Frankfort


1 view0 comments

Comentarios


bottom of page