top of page
  • Writer's pictureMBF

Vaaldam op 107.6%

Vaaldam was vanoggend (28/12/2021) op 107.6% met 'n invloei van 247m³/sekonde. 1ste sluis was 10h00 oopgemaak en 'n 2de sluis om 12h00. Die vlak en invloei word voortdurend gemonitor en nog sluise mag wel later oopgemaak word. Dit word baie sorgvuldig gedoen omdat die damme stroomaf ook vol is en moontlike vloedskade vermy moet word. Die rekordvlak van 118,5% was op 19 Februarie 1996 behaal. (Jacques Jansen van Vuuren - Voorsitter van die Vaaldam Reservoir Forum)

https://goo.gl/maps/sCZLSq6VN2KJQ4yY8

#Vaaldam #Vaalrivier #Vaalriver #Vaal #Sluise #Reenval #VaalCatchmentArea #MafubeBusinessForum #MBF

Besoek gerus die MBF kantoor te Kerkstraat 18A in Frankfort wanneer ons weer op 3 Januarie oopmaak. U kan ook 'n e-pos stuur na info@mafubebf.org of ‘n WhatsApps na 079 145 4295.

Foto: https://ewn.co.za/

0 views0 comments

Recent Posts

See All

Buite en bokant die ingang van die munisipale geboue van Mafube Plaaslike Munisipale is die woorde “Batho Pele” versier, dit is ook op plakkate binne meeste regeringskantore. Maar wat beteken dit? Een

bottom of page