top of page
  • Writer's pictureMBF

Vervang voorafbetaalde meters

Updated: Feb 15, 2022

MBF herinner alle inwoners aan die tydperk van 14 dae wat toegelaat word om die munisipaliteit te versoek om die voorafbetaalde meters te vervang met konvensionele meters. Versoeke moet op die laatste 13 Sept ingedien wees.

Vir hulp in die verband besoek gerus ons kantore in Kerkstraat 18A gedurende ons werksure, Maandae tot Donderdae van 08h30 tot 12h30 en Vrydae van 08h30 tot 12h30, of kontak Marina op WhatsApp by 079 145 4295. Of stuur 'n e -pos na info@mafubebf.org


0 views0 comments

Recent Posts

See All

Buite en bokant die ingang van die munisipale geboue van Mafube Plaaslike Munisipale is die woorde “Batho Pele” versier, dit is ook op plakkate binne meeste regeringskantore. Maar wat beteken dit? Een

bottom of page