top of page
  • Writer's pictureMBF

VRAAG 10

Updated: Nov 7, 2022

[REEKS ONBEANTWOORDE VRAE UIT OPBENBARE VERGADERING VAN MPM]


[Aan Mnr Mkaza]

Mafube se salarisrekening buite verhouding en maak dit 'n groot persentasie van sy uitgawes uit.

Hoe gaan dit met die personeel- en vaardigheidsoudit? Toe ons u die eerste keer ontmoet het, het u ons verseker dat dit een van u eerste prioriteite sou wees.


3 views0 comments

Comments


bottom of page