VRAAG 12
- MBF
- Oct 19, 2022
- 1 min read
Updated: Nov 7, 2022
[REEKS ONBEANTWOORDE VRAE UIT OPBENBARE VERGADERING VAN MPM]
[Aan Mnr Mkaza] Tydens ons vergaderings het u altyd daarop aangedring dat u 'n neutrale standpunt inneem en u sal nie MBF of die munisipaliteit bevoordeel nie – alles in die belang om Mafube te red.
Dink u nie om in 'n Raadsvergadering te sê “gee MBF genoeg tou om hulself op te hang” is duidelike bevooroordeling nie? Weerspreek dit nie u neutrale standpunt nie?
Comentarios