[REEKS ONBEANTWOORDE VRAE UIT OPBENBARE VERGADERING VAN MPM]
Met betrekking tot die vervanging van bestaande watermeters, het u by 'n vorige vergadering gesê dat die meters wat vervang is, gestoor word. Dit het aangedui dat u voorraad van konvensionele geelkoper (brass) watermeters moet hê met 'n totale vervangingswaarde van ongeveer R1.3-miljoen.
Waar word hierdie koperwatermeters gestoor, en is dit in die munisipaliteit se bateregister opgeteken?
Foto ter wille van illustrasie.
Comments