top of page
  • Writer's pictureMBF

VRAAG 5

[REEKS ONBEANTWOORDE VRAE UIT OPBENBARE VERGADERING VAN MPM]


Volgens die Wet op Munisipale Finansiële Bestuur is die munisipaliteit verplig om die Jaarslikse Finansiële State teen 30 Januarie aan die publiek beskikbaar te stel. Dit is amper 9 maande later. U is herhaaldelik gevra om dit aan MBF te verskaf, maar u gaan voort om die versoek te ignoreer.


Hoekom kom u nie u verpligting in die verband na nie? Wanneer kan MBF en die publiek verwag dat die finansiële state beskikbaar gestel sal word?



0 views0 comments

Comments


bottom of page