top of page
  • Writer's pictureMBF

VRAAG 6

Updated: Nov 7, 2022

[REEKS ONBEANTWOORDE VRAE UIT OPBENBARE VERGADERING VAN MPM]


Watter kontroles word gehandhaaf om te verseker dat die water wat met tenkertrokke na Cornelia en ander woongebiede aangery word skoon en veilig is? Word die tenkers en JoJo tenks gereëld gesteriliseer? Word rekords hiervan gehou?


0 views0 comments

コメント


bottom of page