top of page
  • Writer's pictureMBF

PETROL STORTINGVERSPREIDING INGEPERK

Transnet het MBF in kennis gestel dat die petrolstorting wat op 13 Junie rapporteer is, se verspreiding gestop is. 'n Gedeelte van 7 km van die Holspruit (boloop van die Wilgerivier) is besig om op te opgeruim te word deur Spilltech, 'n spesialis besoedelingbeheer maatskappy.

Die laaste foto wys die punt waar die diefstal plaasgevind het en toerusting beskadig was, wat veroorsaak het dat petrol in die spruit beland.

Die insident het op die pyplyding plaasgevind, wat brandstof vanaf Durban na Gauteng vervoer.



MBF het verneem dat die storting betyds gekeer was en dat dit geen gevaar inhou vir Frankfort en Namahadi nie. MBF word voortdurend op hoogte gehou deur Transnet.

#mbf #mafubebusinessforum #mafubebesigheidsforum #Mafube #wilgerivier #vaalcatchment #vaalcatchmentarea #holspruit #storting #petrolstorting #spillage #petrolspill #transnet #SpillTech

www.transnet.co.za




2 views0 comments

Recent Posts

See All

Buite en bokant die ingang van die munisipale geboue van Mafube Plaaslike Munisipale is die woorde “Batho Pele” versier, dit is ook op plakkate binne meeste regeringskantore. Maar wat beteken dit? Een

bottom of page