top of page

Veiligheidsvergadering

  • Writer: MBF
    MBF
  • Nov 26, 2021
  • 1 min read

Boereverenigings en MBF het 'n bygewoon by VKB Handelstak in Frankfort om te gesels oor misdaad en misdaadvoorkoming in die landelike gebiede van Mafube. Die vergadering was besonder goed bygewoon en talle dringende kwessies en oplossings daarvoor was bespreek

Kaptein Prinsloo van die polisie se landelike veiligheidsafdeling van Fezeli Dabi distrik het die vergadering toegespreek.

Mafube Business Forum VKB Landbou Mafube Business Forum VKB Landbou

Comments


bottom of page