top of page
  • Writer's pictureMBF

25 Jan '22: Vloedstatus


Foto: Aanleg Karavaan Park

VAAL-ORANJE RIVIER STELSEL (VORS)

Datum: 25 Januarie 2022 Waarneming en ontledings Tyd: 09H30

BO-VAALRIVIER Vloei by Bloukop was 35,8 m3/s en neem af Grootdraaidam was op 103,3 % Vloei by Elandslaagte was 0,62 m3/s Vloei by Gladdedrift was 70.2m3/s Vloei by Frankfort was 153,8 m3/s en neem af

VAALDAM Kapasiteit was op 106.2 % het met 1.6 % afgeneem vanaf die vorige dag Geskatte gemiddelde invloei was 235 m3/s Uitvloei was 653 m3/s

MIDDELVAALRIVIER Vloei by Orkney was 812 m3/s en neem af Vloei langs Tweefontein was 33.0 m3/s en neem af Vloei by Klipplaatdrift was 810 m3/s en neem af Vloei langs die Vetrivier by Nooitgedacht was 99 m3/s en het afgeneem

BLOEMHOF DAM Kapasiteit was op 102.5 % en het sterk afgeneem met 4.7 % vanaf die vorige dag Geskatte gemiddelde invloei was 1337 m3/s Uitvloei was 1999 m3/s

BENEDE-VAALRIVER Vloei by Schmidsdrift was 2057 m3/s en konstant Vloei by Tweeriviere was 31,1 m3/s en neem af Vloei by Zoutpansdrift was 78 m3/s en neem af

BO-ORANJE RIVIER Vloei by Oranjedraai was 308,6 m3/s en neem af Vloei by Aliwal-Noord was 396,6 m3/s en neem af Uitvloei vanaf Welbedachtdam was 90,1 m3/s en neem af

KATSE DAM Kapasiteit was op 99.53 % (laas opgedateer op 23 Januarie 2022)

MOHALE DAM Kapasiteit was op 67.28 % (laas opgedateer op die 24ste Januarie 2022)

GARIEP DAM Kapasiteit was op 110.1 % en loop oor (afgeneem met 1.4 % vanaf die vorige dag) Geskatte gemiddelde invloei was 691 m3/s Uitvloei was 1385 m3/s (Gemiddeld vir die vorige dag)

VANDERKLOOF DAM Kapasiteit was op 109.5 % en mors (afgeneem met 0.3 % vanaf die vorige dag) Invloei was 1350 m3/s Uitvloei was 1477 m3/s (Gemiddeld vir die vorige vir die dag) Vloei by Marksdrift was 1476,8 m3/s en afplatting

BENEDE-ORANJE RIVIER Vloei by Katlani was 3761 m3/sen het afplat en begin afneem Vloei by Prieska was 3826 m3/s en konstant

Vloei by Upington was 3554,2 m3/s en styg Vloei by Neusberg was 3396 m3/s en styg Vloei by Blouputs was 3039 m3/s en styg Vloei by Sendelingsdrif was 1620,5 m3/s en stygend


Vir verdereinligting, gaanna: http://www.dws.gov.za/Hydrology/

Jacques Jansen van Vuuren (Voorsitter – Vaaldam Reservoir Forum) 083 456 3252 jacques@mafubebf.org

0 views0 comments

Recent Posts

See All

Buite en bokant die ingang van die munisipale geboue van Mafube Plaaslike Munisipale is die woorde “Batho Pele” versier, dit is ook op plakkate binne meeste regeringskantore. Maar wat beteken dit? Een

bottom of page