VRAAG 11
- MBF
- Oct 19, 2022
- 1 min read
Updated: Nov 7, 2022
[REEKS ONBEANTWOORDE VRAE UIT OPBENBARE VERGADERING VAN MPM]
[Aan Mnr Mkaza]
Ons het u 30 Augustus, die laaste keer gesien. Dit was in die Premier se kantoor tydens 'n vergadering wat op u versoek gereel was. Dit is genotuleer dat weeklikse vergaderings tussen MBF en die intervensiespan gehou sou word. U het nooit reageer op versoeke om u beskikbare datums aan ons deur te gee nie.
Hoekom het u sedertdien nie met ons gekommunikeer nie? Daar was immers ooreengekom om weeklikse vergaderings te hou om enige kwessies uit te sorteer?

Comments