Vier dorpe in die Vrystaat meen hulle kan die eerste in die land wees wat beurtkragvry is.
Die Good Morning Breakfast-span gesels met Chris Bosch, hoof uitvoerende beampte van Rural maintenance oor hul plan om 4 Vrystaatse dorpe in staat te stel om hul eie krag op te wek.
Comments